Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:5 Die Boodskap (DB)

Hulle het eenparig vir Jehu laat weet: “U kan maar sê wat ons moet doen en ons sal dit doen. Ons wil nie een van die seuns koning maak nie. U is nou ons leier en ons wag op u bevele.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:5 in konteks