Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:19 Die Boodskap (DB)

Roep al die profete van Baäl bymekaar, ook al die mense wat lief is vir hom en die priesters wat in sy tempel werk. Almal moet daar wees, want ek wil ’n baie groot fees ter ere van Baäl hou. Wie nie kom nie, sal ek laat doodmaak.” Jehu se plan was egter om al die Baälaanbidders dood te maak.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:19 in konteks