Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:18 Die Boodskap (DB)

Jehu het ’n baie groot vergadering belê en vir die mense gesê: “As julle dink dat Agab baie lief was vir Baäl, moet julle sien wat ék alles gaan doen om Baäl te vereer!

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:18 in konteks