Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:15 Die Boodskap (DB)

Op pad daarvandaan het Jehu vir Jonadab, die seun van Rekab, raakgeloop wat na hom toe gekom het. Nadat hulle mekaar gegroet het, het Jehu vir Jonadab gevra: “Is jy so lojaal aan my soos ek aan jou?”“Ja, ek is,” het Jonadab geantwoord.“Nou gee my dan jou hand!” het Jehu gesê en sy hand uitgesteek en vir Jonadab op sy strydwa gehelp.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:15 in konteks