Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 1:9 Die Boodskap (DB)

Die koning het ’n offisier met 50 manskappe gestuur om Elia te gaan vang. Hulle het hom gekry waar hy op ’n bergtop sit. Die offisier het vir hom gesê: “Man van God, die koning sê jy moet afkom.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 1

Kyk 2 Konings 1:9 in konteks