Elia het geantwoord: “As ek ’n man van God is, laat daar dan vuur uit die hemel afkom om jou en jou 50 manskappe te verteer.” Dit het toe presies so gebeur: vuur het uit die hemel gekom en hulle almal verteer.