Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 1:2 Die Boodskap (DB)

Israel se nuwe koning, Ahasia, het op ’n dag deur die traliewerk van ’n bokamer in sy paleis in Samaria geval. Hy het baie seergekry en dadelik boodskappers na die Filistynse stad Ekron gestuur om vir die priesters van hulle god Baäl-Sebub te vra of hy gesond sal word.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 1

Kyk 2 Konings 1:2 in konteks