Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 1:17 Die Boodskap (DB)

Hy hét toe gesterf, net soos die Here deur Elia voorspel het. Ahasia het nie ’n seun gehad nie. Daarom is hy deur sy broer Joram opgevolg. Dit was in die tweede regeringsjaar van Juda se koning Joram, die seun van Josafat.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 1

Kyk 2 Konings 1:17 in konteks