Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 1:16 Die Boodskap (DB)

Hy het vir die koning gesê: “Hier is die Here se boodskap vir jou: ‘Waarom het jy boodskappers na Baäl-Sebub, die god van Ekron, gestuur om te hoor of jy gesond gaan word? Is daar dan geen God in Israel wat jy kon raadpleeg nie? Jy sal nie gesond word nie. Jy gaan beslis sterf.’”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 1

Kyk 2 Konings 1:16 in konteks