Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 4:3 Die Boodskap (DB)

Toe die volk by die kamp terugkom, het die leiers van Israel gesê: “Hoekom het die Here ons vandag só ver teen die Filistyne laat verloor? Kom ons gaan haal die verbondsark van die Here in Silo. As Hy by ons is, sal Hy ons teen ons vyande help.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 4

Kyk 1 Samuel 4:3 in konteks