Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 4:2 Die Boodskap (DB)

Die Filistyne het hulle manskappe reggekry vir die geveg teen die Israeliete. Toe die geveg ’n ruk aan die gang was, het die Israeliete begin verloor. Daar is omtrent 4 000 van die Israeliete in die geveg in die oop veld dood.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 4

Kyk 1 Samuel 4:2 in konteks