Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 4:4 Die Boodskap (DB)

Die volk het toe die verbondsark van die magtige Here wat op die gerubs sit, in Silo laat haal. Eli se twee seuns, Hofni en Pinehas, het saam met die ark van God gekom.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 4

Kyk 1 Samuel 4:4 in konteks