Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 4:18 Die Boodskap (DB)

Toe hy sê wat met die ark gebeur het, het Eli daar by die dorp se ingang reg agteroor van die stoel afgeval. Hy het sy nek gebreek en is dood, want hy was oud en swaar.Eli het Israel 40 jaar lank gelei.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 4

Kyk 1 Samuel 4:18 in konteks