Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 4:19 Die Boodskap (DB)

Eli se skoondogter, Pinehas se vrou, het ’n baba verwag en die tyd van die geboorte was naby. Toe sy hoor dat die Filistyne die ark van God gevat het, en dat haar skoonpa en haar man dood is, het die geboortepyne skielik begin. Sy het haar knieë opgetrek en gekraam.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 4

Kyk 1 Samuel 4:19 in konteks