Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 4:17 Die Boodskap (DB)

“Die Israeliete het vir die Filistyne gevlug,” sê die boodskapper. “Daar is baie van ons mense dood; u twee seuns Hofni en Pinehas ook, en die Filistyne het die ark van God gevat.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 4

Kyk 1 Samuel 4:17 in konteks