Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 3:1-4 Die Boodskap (DB)

1. Die seuntjie Samuel het onder Eli se toesig in die tempel gehelp. Die woord van die Here was skaars in dié tyd. Die Here het met niemand gepraat nie.

2. Op ’n keer het Eli op sy gewone plek gelê. Sy oë het so sleg geword dat hy nie meer kon sien nie.

3. Samuel het in die heilige deel van die tempel van die Here geslaap waar die verbondsark van God gestaan het. Voor dit die môre lig word en die lamp in die tempel doodgeblaas word,

4. het die Here Samuel geroep. “Ja, ek kom,” het hy geantwoord

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 3