Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 3:5 Die Boodskap (DB)

en gou na Eli toe gegaan. “U het my geroep. Het u my nodig?” het hy gevra. “Nee, ek het jou nie geroep nie,” het Eli geantwoord. “Gaan lê maar weer.” Hy het toe weer gaan lê.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 3

Kyk 1 Samuel 3:5 in konteks