Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 3:1 Die Boodskap (DB)

Die seuntjie Samuel het onder Eli se toesig in die tempel gehelp. Die woord van die Here was skaars in dié tyd. Die Here het met niemand gepraat nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 3

Kyk 1 Samuel 3:1 in konteks