Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 28:24 Die Boodskap (DB)

Die vrou het ’n kalf in die stal by die huis gehad. Sy het die kalf so gou as wat sy kon, geslag. Sy het meel gevat, deeg aangemaak en platbrood gebak.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 28

Kyk 1 Samuel 28:24 in konteks