Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 28:23 Die Boodskap (DB)

Maar hy het geweier en gesê: “Ek wil nie eet nie!”Die twee werkers wat saam met hom was en die vrou het só by hom aangehou dat hy naderhand na hulle geluister en van die grond af opgestaan het. Hy het op die bed gaan sit.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 28

Kyk 1 Samuel 28:23 in konteks