Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 28:20 Die Boodskap (DB)

Toe Saul hoor wat Samuel sê, het hy só geskrik dat hy net daar, so groot as wat hy is, op die grond neergeslaan het. Hy het in elk geval nie meer krag in sy lyf gehad nie, want hy het die hele dag en nag niks geëet nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 28

Kyk 1 Samuel 28:20 in konteks