Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 28:15 Die Boodskap (DB)

Samuel vra toe vir Saul: “Hoekom pla jy my? Hoekom laat jy my oproep?”Saul antwoord hom: “Ek is baie diep in die moeilikheid: die Filistyne maak oorlog teen my, en God het my verlaat. Hy antwoord my nie meer nie, nie deur profete of drome nie. Ek het jou laat oproep om te hoor wat ek moet doen.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 28

Kyk 1 Samuel 28:15 in konteks