Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 28:14 Die Boodskap (DB)

“Hoe lyk hy?” vra Saul. Sy antwoord: “Dis ’n ou man met ’n profetemantel aan.”Toe weet Saul dis Samuel. Hy het op sy knieë gaan staan en met sy gesig teen die grond gebuig.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 28

Kyk 1 Samuel 28:14 in konteks