Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:42 Die Boodskap (DB)

Jonatan sê toe vir Dawid: “Jy kan maar gaan. Jy is veilig, want ons twee het in die Naam van die Here ’n belofte aan mekaar gemaak; en die Here sal altyd sorg dat ek en jy en ons kinders daardie belofte nakom.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:42 in konteks