Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:41 Die Boodskap (DB)

Toe die seun weg is, het Dawid agter die rots uitgekom. Hy het op sy knieë gaan staan en drie keer met sy gesig teen die grond gebuig. Toe omhels hulle mekaar en huil op mekaar se skouers totdat Dawid hom regruk.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:41 in konteks