Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:13 Die Boodskap (DB)

Maar as my pa vas besluit het om van jou ontslae te raak, sal ek jou laat weet en seker maak dat jy wegkom na ’n veilige plek. As ek dit nie doen nie, kan die Here my maar baie swaar straf. “Die Here sal jou help soos Hy vroeër my pa gehelp het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:13 in konteks