Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 20:12 Die Boodskap (DB)

en daar het Jonatan vir Dawid gesê: “Ek belowe jou voor die Here, die God van Israel, dat ek oormôre teen hierdie tyd sal uitvind wat my pa se plan is. As dit goed lyk, sal ek vir seker iemand stuur om dit vir jou te kom sê.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 20

Kyk 1 Samuel 20:12 in konteks