Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 3:4 Die Boodskap (DB)

Dié ses is in Hebron gebore, terwyl Dawid vir sewe jaar en ses maande daar koning was. Dawid is toe na Jerusalem, waar hy 33 jaar lank koning was.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 3

Kyk 1 Kronieke 3:4 in konteks