Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 29:21 Die Boodskap (DB)

Die volgende dag het hulle offerdiere geslag en ter wille van Israel brandoffers vir die Here gebring. Daar is 1 000 bulle, 1 000 ramme en 1 000 lammers geslag en drankoffers en ander soorte offers is gebring.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 29

Kyk 1 Kronieke 29:21 in konteks