Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:25 Die Boodskap (DB)

Salomo het gereeld drie keer per jaar, tydens pase, pinkster en die loofhuttefees, brandoffers en dankoffers op die altaar geoffer wat hy vir die Here gebou het. Salomo het al sy verantwoordelikhede by die tempel nagekom.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:25 in konteks