Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 9:24 Die Boodskap (DB)

Nadat Salomo se Egiptiese vrou, die dogter van die Egiptiese koning, uit die ou Dawidstad na haar nuwe huis getrek het, het Salomo begin om die oostelike deel van die stad met grond op te vul en ’n terras te bou.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 9

Kyk 1 Konings 9:24 in konteks