Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:64 Die Boodskap (DB)

Op daardie dag het Salomo die middelgedeelte van die voorhof, wat reg voor die huis van die Here was, gewy en toe daar begin offer. Hy het brandoffers, graanoffers en die vetgedeeltes van die diere daar verbrand. Salomo het dit so gedoen omdat die bronsaltaar te klein was vir al hierdie offers.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:64 in konteks