Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:26 Die Boodskap (DB)

Die waterbak se kante was ongeveer nege sentimeter dik. Sy rand was soos die rand van ’n beker en in die vorm van die kelk van ’n lelie. Dit kon 44 kiloliter hou.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:26 in konteks