Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:25 Die Boodskap (DB)

Die waterbak het op twaalf bronsbeeste se rûe gerus. Drie het na die noorde, drie na die weste, drie na die suide en drie na die ooste toe gekyk.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:25 in konteks