Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 5:5 Die Boodskap (DB)

Die Here het lank gelede vir my pa gesê dat hy nie die tempel moet bou nie, maar dat sy opvolger dit sal doen. Ek het besluit om nou daarmee te begin. Ek wil die tempel bou sodat daar ’n plek kan wees waar ek die Here my God sal kan aanbid.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 5

Kyk 1 Konings 5:5 in konteks