Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 5:4 Die Boodskap (DB)

Met my gaan dit baie goed, want daar is oral vrede. Op die grense van die land is dit rustig; daar is geen gevaar van enige vyand nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 5

Kyk 1 Konings 5:4 in konteks