Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 4:25 Die Boodskap (DB)

So lank as wat Salomo geleef het, het dit met die mense van Juda en Israel baie goed gegaan. Dit was ’n tyd van groot voorspoed en vrede. Elke familie het op sy eie grond gewoon en sy eie wingerde en vyebome gehad.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 4

Kyk 1 Konings 4:25 in konteks