Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 4:24 Die Boodskap (DB)

Salomo het oor die hele land wes van die Eufraatrivier regeer, vanaf Tifsag by die Eufraat tot so ver wes as Gasa. Al die konings wes van die Eufraat was deel van Salomo se koninkryk. En Salomo het in vrede geleef met al die omliggende volke.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 4

Kyk 1 Konings 4:24 in konteks