Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:16 Die Boodskap (DB)

Terwyl Israel se troepe onder leiding van Omri die stad Gibbeton in die Filistynse gebied beleër het, het hulle van Simri se optrede gehoor. Hulle kon nie glo dat Simri nou koning was nie en het sommer daar op die plek vir Omri koning van Israel gemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:16 in konteks