Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 14:6 Die Boodskap (DB)

Toe Agija haar by die deur hoor, het hy gesê: “Kom in. Ek weet wie jy is. Jy is Jerobeam se vrou. Waarom maak jy of jy iemand anders is? Ek het baie slegte nuus vir jou.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 14

Kyk 1 Konings 14:6 in konteks