Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 14:5 Die Boodskap (DB)

Die Here het egter vir Agija gesê dat Jerobeam se vrou op pad was en dat sy hom oor hulle siek kind kom sien. Hy het ook vir Agija gesê hoe hy Jerobeam se vrou moet antwoord. Toe die vrou uiteindelik in Silo aankom, het sy haar as iemand anders voorgedoen.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 14

Kyk 1 Konings 14:5 in konteks