Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 14:21 Die Boodskap (DB)

Rehabeam die seun van Salomo was 41 toe hy koning geword het en hy het sewentien jaar lank in Jerusalem regeer. Dit is die stad wat die Here gekies het om in te woon en aanbid te word. Rehabeam se ma, Naäma, was ’n vrou uit Ammon.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 14

Kyk 1 Konings 14:21 in konteks