Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:20 Die Boodskap (DB)

Nadat Jerobeam se terugkeer uit Egipte oral bekend geword het, het die mense hom na ’n groot volksbyeenkoms uitgenooi. Daar het hulle hom toe voor almal koning gemaak. So het Jerobeam die nuwe koning van Israel geword. In die suide het net die stam van Juda nog aan die huis van Dawid behoort.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:20 in konteks