Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:21 Die Boodskap (DB)

Rehabeam was woedend. Hy wou sy verlore koninkryk met alle geweld herwin. Terug in Jerusalem het hy 180 000 jong soldate uit die stamme Juda en Benjamin opgeroep.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:21 in konteks