Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:28 Die Boodskap (DB)

Jerobeam het ook daar gewerk. Hy was jonk, ambisieus en hardwerkend. Salomo het dit raakgesien en Jerobeam oor die dwangarbeiders aangestel. Hy moes die mense van Manasse en Efraim (dit is die Josefstam) dwing om vir Salomo te werk.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:28 in konteks