Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:29 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag was Jerobeam uit Jerusalem na die noorde op pad toe hy skielik die profeet Agija van Silo raakloop. Hulle het lank alleen in die oop stuk veld gestaan en gesels.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:29 in konteks