Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:9 Die Boodskap (DB)

Julle is egter nie meer in die greep van die sonde nie. Nee, julle lewens staan nou onder die beheer van die Gees wat in julle bly. As die Gees van Christus nie in iemand se lewe aanwesig is nie, behoort hy glad nie aan Hom nie - so eenvoudig is dit.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:9 in konteks