Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:10 Die Boodskap (DB)

Christus is ook nou by julle. Daarom sal die Heilige Gees sorg dat julle vir altyd lewe. Selfs al moet julle liggame doodgaan - dit is immers die prys wat ons almal vir die sonde moet betaal - sal die Gees julle op ’n splinternuwe manier laat leef. Hy sal dit doen omdat julle deur God vrygespreek is.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:10 in konteks