Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:7 Die Boodskap (DB)

Mense wat heeltyd op die sonde ingestel is, is vyande van God. Hulle steur hulle nie aan wat Hy in die wet sê nie. Trouens, hulle verroer nie eens ’n vinger om dit te probeer gehoorsaam nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:7 in konteks