Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 8:6 Die Boodskap (DB)

Mense wie se denke en dade in die greep van die sonde vasgevang is, leef in die dood. Maar mense wie se denke en dade in die greep van die Heilige Gees vasgevang is, ken ware lewe en vrede.

Lees volledige hoofstuk Romeine 8

Kyk Romeine 8:6 in konteks